E Copy

Date:

Lekker verrasing

Leerlinge en onderwysers van die Preprimêre Skool Edna Rita in Grasland is onlangs verras met ‘n honde- en perdeskou wat deur die polisie aangebied is. Elke leerling het ‘n verrassingspakkie, ‘n inkleurboekie en ‘n sertifikaat met sy of haar vingerafdruk van die polisie ontvang. Die polisie het ook kruideniersware aan die skool oorhandig. Tydens die geleentheid was van links, agter: lt.kol. H. Moorcraft, sers. M. Baadjies (oudleerder van Edna Rita), H.R. Olin (hoof), maj.genl. Matlala en brig. Phele; voor: Tshepang Tseuwa, Azaliah Jones, Tshepo Seliane, Azaliah Oliphant en Jaden Lang.

Share post:

Popular

More like this
Related

Agricultural terminology workshop promotes workplace inclusion through SASL

The department of agriculture, rural development and environmental affairs...

Pencil In: 23 July 2026

23 July: Prosperity Enterprises will host a Property Investors’...

Government welcomes 0.5% GDP growth in first quarter

Government has welcomed South Africa's 0.5% gross domestic product...

Power interruption at Market DC

Centlec has notified residents of a power outage at...