E Copy

Date:

Suid-Afrikaners kan vleis eet

Dirk Kok

Bloemfontein. – Suid-Afrikaners eet 3,5 miljoen meer lammers per jaar as wat die land se skaapboere kan lewer.

Ons eet ook altesaam 689 000 ton bees- en 191 000 ton skaapvleis per jaar. Amper 85 000 ton van die skaapvleis en 47 000 ton bees moet ingevoer word.

Die Rooivleisprodusente-organisasie se Vrystaatse voorsitter, Neels de Villiers, sê Suid-Afrikaners gaan volgens beramings binne die volgende agt jaar nog 27% meer beesvleis en 16% meer skaapvleis eet. Hy sê die toekoms lyk belowend vir rooivleisboere, maar hulle gaan meer móét produseer.

"Ons moet ‘n sekere gedeelte invoer en dis eintlik ‘n aanklag op ons as produsente.  Ons moet ons skaap persentasies, ons lam persentasies, ons moet ons re-produksie laat styg," het De Villiers bygevoeg.

Share post:

Popular

More like this
Related

CUT women hockey finish fifth at USSA

The Central University of Technology (CUT) Ladies Hockey Team...

Two suspects to appear in court for house robbery

Two men aged 27 and 35 are expected to...

Small food changes can boost energy

Many South Africans struggle with low energy, but the...

Centlec provides update on ongoing power restoration efforts

Centlec has informed residents of Bainsvlei, Mooiwater, Waterbron, Spitskop...