E Copy

Date:

Seun (8) steeds kritiek ná hy byna verdrink by Bloemfontein-waterpark

MARICELLE BOTHA

‘n Seun (8) van Ficksburg steeds in ‘n kritieke toestand in die Mediclinic Bloemfontein nadat hy verlede Dinsdag in ‘n swembad buite Bloemontein gevind is.

Thaphelo Mamotho het na wat verneem word saam met familie by ‘n waterpark geswem. Hy het glo met ‘n binneband in die diepkant van die swembad ingespring.

Waarnemende woorvoerder van Mediclinic Bloemfontein, Jodri Helmand.

Intussen het ‘n 10-jarige seun Woensdag in ‘n munisipale swembad in Ficksburg verdrink.

Volgens Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het lewensredders reeds met KPR begin voordat paramedici by die toneel opgedaag het.

Sy sê paramedici het nog ‘n halfuur lank tevergeefs gespook om die seun by te bring. Hy is op die toneel dood verklaar.

Die seun het glo saam met ander kinders in die swembad geswem toe een kind later iets op die bodem van die swembad opgemerk het.

Share post:

Popular

More like this
Related

UFS pianist debuts in Madrid

The University of the Free State (UFS) has celebrated...

NFVF invites applications for public screening funding

The National Film and Video Foundation (NFVF) has opened...

CUT responds to sexual harassment allegations

The Central University of Technology (CUT) has responded to...

ADVERTORIAL: Meet our team of specialists

Life Rosepark Hospital is proud to introduce a dynamic...