E Copy

Date:

Polisie opsoek na Ficksburg Rowers

Duane Petrus – Ficksburg-polisie is op soek na drie verdagtes wat ‘n sestigjarige vrou die afgelope naweek in haar huis beroof het terwyl sy tuis was.
Johanna Vermooten was Sondag omstreeks 16:00 geblinddoek en aan ‘n stoel vasgemaak terwyl die rowers haar huis geplunder het.
Polisie woordvoerder, Phumulelo Dhlamini, sê die mans het talle goed op die vloer gegooi soos hulle deur haar besittings gegaan het.
Die mans het met een duisend rand, ‘n selfoon, bankkaarte en ‘n goue ketting die huis gevlug.
Vermooten is nie in die voorval beseer nie.

Share post:

Popular

More like this
Related

Two arrested in Meloding for possession of explosives

Two men, aged 37 and 47, have been arrested...

Harlem street leak repaired after weeks of complaints

The Mangaung Metro Municipality (MMM) says it has repaired...

Government assures smooth transition to Postbank black cards

Newly appointed minister of social development Dina Pule has...

Premier calls for accountability in housing contract projects

Free State Premier MaQueen Letsoha-Mathae has called on officials...