E Copy

Date:

Naval Hill verwelkom twee nuwe vriende

Friends of Franklin (FoF), ’n nie-winsgewende organisasie gemoeid met natuurlewe en biodiversiteit van die omgewing van die Franklin Wildreservaat op Naval Hill, het Dinsdag 11 April twee kameelperdkoeie, Zuri en Kariba, by die reservaat verwelkom. Volgens die voorsitter van FoF, Andri Grobbelaar, is dit gedoen met die hoop om Bloemfontein te verbeter.

As dit een stap op ‘n slag met natuurbewaring gedoen kan word, sal dit wonderlik wees. “Hierdie is ‘n unieke omgewing. Dit is een van vier plekke in die wêreld waar ‘n natuurreservaat in ‘n stad is. Dankie dat jy deel in die droom om hierdie plek te bewaar en aan die gang te hou.”

 Kyk na hierdie video  om te sien hoe Zuri en Kariba hul eerste treë in hul nuwe huis gee:

Justine Fortuin
[email protected]

Share post:

Popular

More like this
Related

UFS pianist debuts in Madrid

The University of the Free State (UFS) has celebrated...

NFVF invites applications for public screening funding

The National Film and Video Foundation (NFVF) has opened...

CUT responds to sexual harassment allegations

The Central University of Technology (CUT) has responded to...

ADVERTORIAL: Meet our team of specialists

Life Rosepark Hospital is proud to introduce a dynamic...