Laerskool Bloemfontein sport

0
1445
Boipelo Kaibe, Jayden Botes en Daniello May

Drie leerlinge van die Laerskool Bloemfontein is ingesluit in die o.13-Cravenweekspan. Hulle is van links Boipelo Kaibe, Jayden Botes en Daniello May.

En Karabo Nyakani van die Laerskool Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaatse o.12-netbalspan.

Karabo Nyakani van die Laerskool Bloemfontein