Hoërskool President Brand netbalspelers het Vrystaatkleure behaal

0
4256

Vyf netbalspelers van die Hoërskool President Brand het Vrystaatkleure behaal. Van links is Lelani Theron (o.12); Buona Standers (o.13); Amy Jacobs (o.13); Lebo Moremme (o.13) en Arné Möller (o.12). Die SA Kampioenskappe vind plaas van 2 tot 6 Julie 2017 in Boksburg.