Date:
Koninginne van die Baan
Die Hoërskool Bloemfontein se eerste netbalspan, wat 'n onoorwonne seisoen gehad het, is as die VS-kampioene in die B-liga aangewys Van links: Elené Wessels, Zimi Faku, Bridgette Speelman, Linten Matthews (onderkaptein), Sivuyile Nogabe (kaptein), Malefu Mollo, Precious Mohale, Elzan van Rooyen, Chania Jaftha, en Desirée van der Walt (afrigter).







