Jong judokas op kampioenskappe in aksie

0
773

’n Groot groep van die Elite Judoklub in Bloemfontein, sommiges van hulle net ’n baksteen hoog, het pas aan die Suid-Afrikaanse skole se judokampioenskappe in Johannesburg deelgeneem. Hier is die judokas van links, voor: Anrich Boshoff (Fichardtpark), Stephan de Beer (Grey), Gouws Veldtsman (Jim Fouché), Liam van Wyk (Grey), Teagan Babi (Kruitberg), Anneke Veldtsman (Jim Fouché), Evan Boshoff (Fichardtpark); middel: Katlego Segoneco (St Mary’s), Mosa Thesane (St Mary’s), Kabelo Matsaseng (St Mary’s), Markus Breytenbach (Sentraal), Muzi Mosese (St Mary’s), Tumelo Mosoeu (St Mary’s), Khanya Thamae (St Mary’s), Stephen Shale (St Mary’s); agter: Karabo Galela (St Mary’s), Omphile Motete (St Mary’s), Zane Veldtsman (Jim Fouché), JG Chadina (Grey), Juhandi Welgemoed (Bloemfontein), Vintcent Redpath (Afrigter). Afwesig: Maudi Kruger (Eunice), Danie Kruger (Grey), Nintette Veldtsman (Jim Fouché), Katleho Matsaseng (St Mary’s).