E Copy

Date:

Griekwastad: Tiener sal outomaties verlof tot appél teen vonnis toegestaan word

Sabrina Dean
Kimberley – ‘n Vrystaatse regskenner sê die minderjarige seun wat skuldig bevind is aan die drie-dubbele moord van die Steenkamp-gesin van Griekwastad, sal automaties verlof tot appêl teen sy vonnis toegestaan word as gevolg van die Kinderwet.

Vonnisoplegging sal na verwagting vandag begin teen die 17-jarige seun wat skuldig bevind is aan die moord op Deon Steenkamp, sy vrou Christel en hul dogter Marthella op hul plaas Naauwhoek in April 2012. Hy is ook skuldig bevind op ‘n aanklag van verkragting en een van regsverydeling.

Die Direkteur van die UV Regskliniek, Inez Bezuidenhout.
Bezuidenhout sê as gevolg van die Kinderwet sal die seun se rehabilitasie en uiteindelike herintegrasie in die samelewing ‘n belangrike deel uitmaak van sy vonnisoplegging.

Sy sê egter ten spyte van sy ouderdom, sal die hof steeds die erns van die misdade in ag moet neem.

Share post:

Popular

More like this
Related

Busamed gives children hope through free scoliosis surgery

Busamed Bram Fischer Private Hospital in Bloemfontein is performing...

Preserving Bloemfontein’s heritage assets

Bloemfontein is home to some of South Africa’s most...

MMM addresses Treasury concerns

The Free State has once again come under the...

Transport oversight visit focuses on safer roads

Deputy minister of transport Mkhuleko Hlengwa visited the Free...