E Copy

Date:

Geen nuwe verwikkelinge oor UV-hoof se skorsing

CHRISTAL-LIZE MULLER

Die interne prosedure tussen die Universiteit van die Vrystaat en die hoof van die UV se Suid-kampus in Bloemfontein se regspan is nog in die proses. So sê Driekie Hay-Swemmer se regsverteenwoordiger, Jaco Deacon, na haar tydelike skorsing vroeër vanjaar. Courant het ‘n maand gelede berig dat Hay-Swemmer, ook die voormalige viserektor:onderrig en leer aan die UV, tydelik geskors is. Dit was toe nie duidelik waarvoor sy geskors is nie.

Share post:

Popular

More like this
Related

Mandela Day in Bloem

Looking for a meaningful way to spend your 67...

Minder bevoorregte leerlinge se matriekafskeiddrome bewaarheid

’n Geldinsamelingsgeleentheid om minder bevoorregte matriekleerlinge te help om...

ADVERTORIAL: Shaping the future of property through innovation and family values

From military discipline at sea to the boardrooms of...

Sunflower Children’s Hospice begins archive project

For nearly three decades, Sunflower Children’s Hospice has been...