E Copy

Date:

Fokus skuif vanaf Super Rugby na Curriebeker

MORGAN PIEK

Die fokus skuif die week vanaf Superrugby na Curriebeker-rugby toe wanner die land se voorste plaaslike spanne mekaar pak.

Dit volg nadat die Chiefs hul Superrugby-titel die afgelope naweek teen die Brumbies verdedig het met ‘n 27-22 oorwinning in Hamilton.

Die Lions is volgende jaar terug in Superrugby nadat hulle die Kings met ‘n punteverskil van 2 oor die twee promosie-relegasie wedstryde geklop het.

Eerskomende naweek skop die Curriebeker vanaf met kookwaterwedstryde.

Die Sharks en die Griekwas skop Vrydag in Durban af met die verrigtinge. 

Saterdag pak die Goue Leeus in die Vrystaat Cheetahs mekaar op Ellispark om 15:00 en Westelike Provinsie pak die Blou Bulle op Nuweland in Kaapstad om 17:05.

WP sal aanspraak maak om hulle titel te verdedig wat hulle verlede jaar vir die eerste keer in 11 jaar gewen het. 

Share post:

Popular

More like this
Related

Two arrested in Meloding for possession of explosives

Two men, aged 37 and 47, have been arrested...

Harlem street leak repaired after weeks of complaints

The Mangaung Metro Municipality (MMM) says it has repaired...

Government assures smooth transition to Postbank black cards

Newly appointed minister of social development Dina Pule has...

Premier calls for accountability in housing contract projects

Free State Premier MaQueen Letsoha-Mathae has called on officials...