E Copy

Date:

Weer terug op De Brug

Op Sondag 18 Februarie het inwoners van en om Bloemfontein saamgekom by De Brug waar die weermag demonstrasies gelewer het met tenks en helikopters en die gewilde nagskietvertoning gehou is. Dit was asof ‘n regte oorlog afgespeel het en die publiek het die geleentheid gebruik om rustig saam met familie en vriende te kuier terwyl hulle hul eie eet- en drinkgoed kon geniet en vermaak deur die weermag verskaf is.

Share post:

Popular

More like this
Related

UFS pianist debuts in Madrid

The University of the Free State (UFS) has celebrated...

NFVF invites applications for public screening funding

The National Film and Video Foundation (NFVF) has opened...

CUT responds to sexual harassment allegations

The Central University of Technology (CUT) has responded to...

ADVERTORIAL: Meet our team of specialists

Life Rosepark Hospital is proud to introduce a dynamic...