Vrystaatse swemmer na Afrika-gala

0
638

Nicole Dooling van Eunice en die Otters-klub in Bloemfontein is die enigste Vrystaatse swenner wat ingesluit is in die Suid-Afrikaanse junior swemspan wat van 28 November tot 1 Desember aan die 10de Afrika junior swemkampioenskappe in Lusaka, Zambië gaan deelneem