E Copy

Date:

Vermoorde BFN polisiebeampte se familie stukkend oor haar dood

CHRISTAL-LIZE MULLER

Die familie van die Bloemfonteinse polisiebeampte wat buite haar huis in Rocklands deur twee verdagtes vroeër vandeesmaand doodgeskiet is, sê haar dood is hartseer en dat sy baie gemis word. Ntsoaki Molebatse se oom, Isak Setlai, het Saterdag op haar begrafnis in die NG-kerk in Afrika Bloemfontein-suid aan Bloemfontein Courant gesê Molebatse was ‘n vriendelike mens wat altyd gelag het. Sy was ook baie lief en trots op haar werk. Setlai sê dit is moeilik om te aanvaar dat sy aan diens dood is.

Die nasionale polisie kommisaris Riah Phiyega het  Molebatse se begrafnisdiens bygewoon. Volgens Phiyega is Molebatse se dood ‘n verlies vir die hele Suid-Afrika Die begrafnisdiens van ‘n nog ‘n polisiebeampte, Tshidiso Mphatsoe wat ‘n dag ná Molebatse doodgeskiet is, is ook Saterdag in Rocklands ter ruste gelê.

Share post:

Popular

More like this
Related

CUT prepares future teachers for classroom success

The Central University of Technology, Free State (CUT) has...

SASSA condemns illegal sale of queue positions at offices

The South African Social Security Agency (SASSA) has condemned...

UFS pianist debuts in Madrid

The University of the Free State (UFS) has celebrated...

NFVF invites applications for public screening funding

The National Film and Video Foundation (NFVF) has opened...