Tuesday, November 12, 2019
Home Tags Langenhovenpark

Tag: Langenhovenpark

Lewende Woord Bfn vier 7 jaar en amptelike opening

Die Lewende Woord Bloemfontein het 'n besige en opwindende naweek gehad. Nie net was dit die viering van die kerk se sewende bestaansjaar nie,...

Lianie May kom sing vir klein Jeàn

Die bekende en geliefde Afrikaanse sangeres, Lianie May, kom op 31 Oktober 2019 spesiaal Rosestad toe vir 'n konsert om geld in te samel...

Join SPCA for Sunday pet walk

The Bloemfontein SPCA invites residents to take a walk with their beloved dogs on Sunday for a great cause. The 10 000 Paws Fun...

Gesoek: Kleuter wat uit bewegende motor geval het

'n Facebook-inskrywing wat donderdag geplaas is deur ‘n Bloemfonteinse inwoner, Hannie Haasbroek, wat tydens die oggendspitsverkeer gesien het hoe ‘n kind op 'n draai...

LHP inwoners raadop oor gebarste pype

Inwoners van The Cottages in Nienaberstraat, Langenhovenpark, sê hulle is gefrustreerd en weet nie meer watter kant toe nie nadat een van die pype...

‘Pimp’ my Harley

'n Motorfiets is 'n motorfiets, maar 'n Harley-Davidson is 'n leefstyl. Daar is min handelsmerke in die wêreld wat soveel lojaliteit en passie opwek as...

Modelvlieg, ‘n sport vir die manne

Die Central Radio Flyer (CRF)-klub is vir heelparty inwoners van die Rosestad iets onbekends, maar definitief 'n plek wat die moeite werd is om...

Reën is seëninge van Bo, sê LHP-kiesers

Alhoewel dit reën vandat kiesers vanoggend hul oë oopgemaak het, glo inwoners van Langenhovenpark in Bloemfontein dat dit seëninge van Bo is, net wat...

Dood van leraar se seun skok

Inwoners van Bloemfontein het met skok verneem van die dood van die 15-jarige Henry Kilian, gestremde seun van ds. Jaques Kilian en sy vrou,...

PICS: Two bakkies stuck in the mud, residents help out

Bloemfontein residents banded together to get two vehicles stuck in the dense mud in Langenhovenpark this morning. Bloemfontein Courant discovered a group of students and...

Police searching for Spar robbery suspects

Police are still searching for four to six suspects after the Spar in Langenhovenpark in Bloemfontein was robbed the weekend. The armed suspects raided the...

FB-kommentaar ontstel Leah se familie

"Sy was 'n spontane bondeltjie vreugde en sy was niks anders as 'n sonstraal en 'n wonderwerk in almal se lewens nie." Dit is...

Kind se tragiese bytdood stuur skokgolwe deur gemeenskap

Die tragiese bytdood van ‘n tweejarige dogtertjie gister in Langenhovenpark het skokgolwe deur gemeenskappe in Bloemfontein gestuur. Bloemfontein Courant het betroubaar verneem dat die kind...

Leave a little sparkle for Tekkie Tax Day

The Bloemfontein SPCA is asking the public to lace up and support them for Tekkie Tax Day. Each year on 25 May, South Africans...

Mangaung Metro incurs huge loss

The Mangaung Metro Municipality in the Free State is listed among the top five metro municipalities whose financial health is impacted negatively by the...

Motoroptog in volle gang

Die motoroptog teen plaasmoorde wat vanoggend by die Windmill Casino begin het, is tans in volle gang. Na die optog om 11:00 gaan die...

‘Aardetyd is genadetyd’

Bloemfonteiners het Maandag in die Bloemfontein-Baptistekerk van Jana du Plessis, skrywer en motiveringspreker, afskeid geneem nadat sy verlede week haar stryd teen kanker verloor het....

Maak gereed vir fees eerste van sy soort

The Craft Festival, 'n eerste van sy soort, word op 23 September 2017 by Ramblers-klub in Bloemfontein aangebied. Die fees, met plaaslike brouers wat alles...