E Copy

Date:

Suid-Afrika se Chanelle en Chanel pak mekaar in die 1ste ronde van die Amerikaanse Ope

MORGAN PIEK

Bloemfontein – Suid-Afrika se enigste twee vroue tennisspeleres by die Amerikaanse Ope in Flushing Meadows, New York, kom vandag teen mekaar te staan in die eerste ronde van die jaar se laaste Grand Slam.

Intussen het die wêreld se 60ste gekeurde speler, Venus Williams, maklik vir die 12de gekeurde Kirsten Flipkens van België in skoonstelle uitgeskakel.

Die twee het vroeër die maand teen mekaar in Toronto te staan gekom toe Flipkens die jonger Williams-suster geklop het. Williams het na haar eersteronde-sege gesê sy het intussen hard aan haar dienhou gewerk en sy glo dit was die verskil tussen die twee wedstryde.

Venus se ouer suster en wêreld nommer een het Francesca Schiavona van Italië maklik in haar eersteronde-kragmetig met 6-0, 6-1 uitgeskakel.
 

Share post:

Popular

More like this
Related

Two arrested in Meloding for possession of explosives

Two men, aged 37 and 47, have been arrested...

Harlem street leak repaired after weeks of complaints

The Mangaung Metro Municipality (MMM) says it has repaired...

Government assures smooth transition to Postbank black cards

Newly appointed minister of social development Dina Pule has...

Premier calls for accountability in housing contract projects

Free State Premier MaQueen Letsoha-Mathae has called on officials...