11 Oktober
Bevrienders Suid-Afrika se Algemene Jaarvergadering om 09:00. Klercklaan 18, Brandwag, Bloemfontein. Kontak: 051-444-5691 (08:30 tot 12:30).
13 Oktober 2017
FOKOFPOLISIEKAR sal by die Mystic Boer in Bloemfontein te sien wees teen R80 per persoon. VIr vooraf besprekings kontak gerus 0844449028
Jonathan met Radio Raps: Dingetjies en Goetertjies – Sand du Plessis Teater. 13 Oktober om 19:30
21 Oktober
Kom geniet die dag saam in the Bloem Familie se Trekker Fees buitelig van 09:00 af. Daar sal antieke trekkers, motors, enjins, stommenjin, dorsmasjien, waterpompe en ander werktuie in aksie. Daar sal ook ystermid demonstrasies wees. Toegaan vir volwassens sal R35 wees, kinders sal R15 betaal en kinders onder 4 jaar sal gratis in gaan. Vir navrae bel vir Christo Pieterse by 0824169020 of ook vir Jannie Ferreira by 0825573734. Stalletjies kan by Rudie Herbst gekry word. Bel vir Rudie by 0828151727.
16 November
Veteran comedian Barry Hilton will treat audiences to an evening of laughs at a fundraising event to be held at the Goose Hill on 18th Tenth Street in Kelly’s View.
Joining Hilton will be Pieter Moller at the event, which will begin at 18h30 for 19h00.
Tickets will cost every person R300, while there will also be an option to buy a table of ten people for R3000.
Payments must be made at Nedbank, into account number 1140400088.
Guests are encouraged to dress in smart casual attire and also dinner will be served at the event. For bookings, contact Nicola at 083 209 1034.







