Monday, March 4, 2024
Home Tags Sand du Plessis teater

Tag: Sand du Plessis teater

Veiligheid ’n bekommernis by die Sand

Die veiligheid en “gebrek aan sekuriteit” by die bekende Sand du Plessis-teater was weer ’n besprekingspunt toe ’n Bloemfonteinse fotograaf en haar kliënte die...

Mario gee betekenis aan ‘Vir ewig en altyd’

’n Bekende gesig in Bloemfontein, Mario Lategan, met die hulp van die 26-jarige Arno de Wet, het op Vrydag 2 September die enkelsnit “Vir...

Pencil In: 08 September 2022

Dates to Pencil in this week: 8 September: Demi Lee Moore en Steve Hofmeyr tree om 18:30 in die Sand du Plessis-teater op. Kaartjies kos...

Ná twee jaar kan gehore weer kom lag in die Sand

Die snaaksste klug van alle tye, My Vrou se Man se Vrou, is weer in die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein te sien. Die oorspronklike...

Plaaslike kunstenaars snoer kragte saam

Die indrukwekkende talent van plaaslike kunstenaars sal binnekort ten toon gestel word by die Bloem in Concert skouspel. ’n Aantal plaaslike kunstenaars gaan kragte saamsnoer...

Grey-musiekfees lok weer groot name

Die Grey-kollege-musiekfees het oor die jare bekende kunstenaars na Bloemfontein gelok, soos Caroline-Grace Brüssow, Katlego Maboe, Connell Cruise, Elvis Blue, Refentse, Corlea, Laurika Rauch,...

Gordyn sak dalk oor Moments

Bloemfontein gaan dalk een van sy gewildste musiek-extravaganzas verloor as Pacofs nie plaaslike vervaardigers tegemoet wil kom nie. Die gewilde Moments-konsert, wat vanjaar vir die...

Cinderella ondersteun #supportlocal

Twee keer 'n jaar kan Bloemfonteiners uitsien na 'n produksie aangebied deur Xander Art Productions en komende naweek kan die Rosestad gereeed maak vir...

Lekker kos, stalletjies en ‘n propvol program by fees

Die jaarlikse Vrystaat Kunstefees skop oor minder as 'n maand af en Bloemfonteiners kan vanjaar weer 'n propvol program verwag. "Die Vrystaat Kunstefees het 'n...

Robin kom kuier in Bloemfontein

Dit is weer dié tyd van die jaar wanneer Bloemfonteiners kan gereed maak vir een van Xander Steyn se gewilde, skreeusnaakse produksies. Steyn, van Xander...

Nuwe Mej. Vrystaat wil rolmodel wees

"Ek wou nog altyd 'n rolmodel wees. Die Mej. Vrystaat (SA)-kompetisie bied die perfekte geleentheid vir soveel jong dames om presies dit te wees." So...

Ilse-Louise gaan betower by Moments

Die talentvolle Ilse-Louise Herholdt gaan by die jaarlikse Moments 2018-konsert die gehoor betower met haar stem en sprankelende persoonlikheid. Moments vind op 1 en...

Wen met Courant en Royal Moscow!

Bloemfontein Courant-lesers staan nou die kans om een ​​van vyf stelle dubbelkaartjies te wen na die Royal Moscow-balletvertoning op 17 Maart in die Sand...

Wêreldklas-ballet in die VS

Plaaslike balletliefhebbers kan uitsien na 'n genotvolle aand wanneer die Royal Moscow Ballet-vertoning in die Sand du Plessis-teater op 17 Maart 2018 aangebied word. M.I....

Kom geniet 30 jaar van Nataniël

Nataniël le Roux, of net Nataniël soos hy eintlik bekend staan, bring eersdag sy 30 Jaar, 90 Minute-vertoning na die Sand du Plessis-teater. Met meer...

Pencil in

11 Oktober Bevrienders Suid-Afrika se Algemene Jaarvergadering om 09:00. Klercklaan 18, Brandwag, Bloemfontein. Kontak: 051-444-5691 (08:30 tot 12:30).   13 Oktober 2017 FOKOFPOLISIEKAR sal by die Mystic Boer...

Moments 2017 gaan vol onvergeetlike oomblikke wees

Volgens alle aanduidings gaan Moments 2017 geen tekort hê aan onvergeetlike oomblikke nie. As mens net luister na Corlea Botha, een van die hoofattraksies, gaan...

Gemeenskapsteater bloei weer in Bloemfontein

Pilatus – 'n Kruis in die Pad, is verlede jaar in Maart vir die eerste keer in die Sand du Plessis-teater opgevoer en ná...