E Copy

Date:

Nuwe hospitaal vir Bloemfontein

MARICELLE BOTHA

Die Departement van Gesondheid en die Mediese Skool van die Vrystaat het pas planne bekendgemaak vir die oprigting van ‘n nuwe vrystaande Akademiese Moeder en Kind – spesialiseenheid in Bloemfontein. Die spesialishospitaal sal deel vorm van die Universitas-hospitaal se diensprofiel.
Die hospitaal wat ‘n jarelange droom van Prof André Venter, hoof van die departement pediatrie aan die Universiteit van die Vrystaat, is, sal ‘n eerste vir Suid-Afrika, asook slegs die tweede van sy soort in Afrika wees.
Volgens Venter het sy departement nog altyd hierdie droom gehad om hul eie hospitaal te hê wat spesifiek aan die behoeftes van kinders kan voldoen.
Die projek word reeds die UV se vise-kansellier en die provinsiale departement van gesondheid ondersteun. Hoewel Venter sê dat die beplande datum vir die bou van die hospitaal eers in 2018 is, kan daar moontlik selfs volgende jaar met die bouwerk begin word danksy die positiewe ontvangs by al die betrokke partye.

Prof. André Venter by ‘n seuntjie

Share post:

Popular

More like this
Related

Two arrested in Meloding for possession of explosives

Two men, aged 37 and 47, have been arrested...

Harlem street leak repaired after weeks of complaints

The Mangaung Metro Municipality (MMM) says it has repaired...

Government assures smooth transition to Postbank black cards

Newly appointed minister of social development Dina Pule has...

Premier calls for accountability in housing contract projects

Free State Premier MaQueen Letsoha-Mathae has called on officials...