E Copy

Date:

Nuus uit Jim Fouché

foto 1
Die JF-toppresteerders van die afgelope matriekeindeksamen (2016) is onlangs tydens ‘n skoolbyeenkoms vereer. Hier is Handré Jankowitz (8 onderskeidings), Jeandré Landman (7 onderskeidings, top-50 in VS), mnr. Schalk Malherbe (skoolhoof), Francois la Grange (7 onderskeidings, top-50 in VS), Mialise Tolmie (7 onderskeidings), Gerhard Venter (6 onderskeidings), Laenita Laubscher (8 onderskeidings, top-50 in VS) en Armand Smit (7 onderskeidings, top-50 in VS) tydens hul besoek aan die skool.
'n Besonderse prestasie het JF te beurt geval toe die eerste meisiespluimbalspan die afgelope vakansie die All Africa Games gewen het. Hulle het ook die Junior Sportspan van die Jaar in Radio Rosestad se Sportster van die Jaar-kompetisie gewen. Die span is Liané de Beer, Nita Scholtz, Jolene Bester, Christi-Marie Cloete en Zoë Bezuidenhout.
‘n Besonderse prestasie het JF te beurt geval toe die eerste meisiespluimbalspan die afgelope vakansie die All Africa Games gewen het. Hulle het ook die Junior Sportspan van die Jaar in Radio Rosestad se Sportster van die Jaar-kompetisie gewen. Die span is Liané de Beer, Nita Scholtz, Jolene Bester, Christi-Marie Cloete en Zoë Bezuidenhout.

Share post:

Popular

More like this
Related

UFS pianist debuts in Madrid

The University of the Free State (UFS) has celebrated...

NFVF invites applications for public screening funding

The National Film and Video Foundation (NFVF) has opened...

CUT responds to sexual harassment allegations

The Central University of Technology (CUT) has responded to...

ADVERTORIAL: Meet our team of specialists

Life Rosepark Hospital is proud to introduce a dynamic...