E Copy

Date:

Langenhovenpark-inwonersvereniging hou eerste vergadering

Die Langenhovenpark-inwonersvereniging hou op 2 September sy stigtingsvergadering.

Die Bloemfonteinse woonbuurt is gekenmerk deur ‘n skoon omgewing met gesogte oopruimtes waar mense veilig gevoel het en eiendomswaardes bestendig gegroei het, sê Riaan Niemand, woordvoerder van die vereniging.

"Die huidige realiteit is egter dat ons area nie meer so netjies, skoon en veilig is nie en waar die agteruitgang ‘n negatiewe uitwerking het op eiendomswaardes, met ‘n gepaardgaande afname in lewenskwaliteit.

"Teen die agtergrond hiervan, het die tyd aangebreek dat die gemeenskap van LHP self verandwoordelikheid neem oor die welstand van die woonbuurt en sy inwoners."

LHP-inwoners en ander belanghebbendes word uitgenooi na die stigtingsvergadering 18:00 op 2 September 2014 in die NG kerk Langenhovenpark.

Inwoners van die woonbuurt kan hul blad op Facebook like (www.facebook.com/Langenhovenpark).

Share post:

Popular

More like this
Related

Pencil In: 23 July 2026

23 July: Prosperity Enterprises will host a Property Investors’...

Government welcomes 0.5% GDP growth in first quarter

Government has welcomed South Africa's 0.5% gross domestic product...

Power interruption at Market DC

Centlec has notified residents of a power outage at...

Students invited to pitch beauty business ideas

Motheo TVET College students with a passion for hair,...