PSG Wealth & Insure het op 14 September 2017 het ? gholfdag ten bate van Engo Vrystaat gehad. Die afslaan tyd van die eerste span was 10:57 en die laaste span 12:59. Daar was afslaan van beide die 1ste en die 10de bof met 36 spanne in total. By die gholfdag was van links Nicolene du Toit (bemarkingsbestuurder van Engo Vrystaat, Johan du Plessis (finansiële adviseur van PSG), en Emsie Adendorff (streekbestuurder van PSG).







