E Copy

Date:

FOTO’S: Botshabelo uitsettings

Owen Kock en Christal-Lize Muller

Botshabelo. – Onwettige inwoners van die H2-nedersetting in Botshabelo is gister uit hul plakkershutte gesit, nadat ‘n hofbevel reeds in 2012 teen die uitsettings bekom is.

Dit was die derde keer dat die Mangaung-metro Munisipaliteit inwoners uit hul plakkershutte verwyder en dit afgebreek het vanjaar. Daar was selfs drie baksteen huise tot op die grond afgebreek.

Inwoners is ontsoke, terwyl die die munisipaliteit volhou dat hulle die regte kanale gevolg het en die inwoners hulle nie daaraan gesteur het nie.

Hierdie fot’s is gisteraand geneem, nadat die uitsettings plaasgevind het.

Inwoners probeer warm bly en het wat van hul besittings oor was, uitgebrand.

Die inhoud van een van die plakkershutte wat deur die Red Ants afgebreek is.

Twee kinders kyk na wat eens ‘n plakkershut was.

EFF-lede het die gemeenskap bygestaan in hul uur van nood.

Dit was Donderdag-oggend ‘n huis, nou is dit net ‘n hoop rommel.

Ook dit was ‘n huis en is nou net ‘n hoop bakstene.

Daar is vuur gemaak om warm te bly en van frustrasies ontslae te raak. FOTO’S: OWEN KOCK

Share post:

Popular

More like this
Related

CUT women hockey finish fifth at USSA

The Central University of Technology (CUT) Ladies Hockey Team...

Two suspects to appear in court for house robbery

Two men aged 27 and 35 are expected to...

Small food changes can boost energy

Many South Africans struggle with low energy, but the...

Centlec provides update on ongoing power restoration efforts

Centlec has informed residents of Bainsvlei, Mooiwater, Waterbron, Spitskop...