E Copy

Date:

Duisend kinderglimlaggies

Die egpaar Riaan (regs) en Lizl Bennie (links) van die groep 1000 Smiles wou graag, getrou aan hul naam, “1000 glimlaggies” op kinders se gesiggies plaas. Hulle het met ‘n groep weldoeners saamgespan en 1000 lekkergoedpakkies bymekaargemaak.

Dié pakkies is gister oorhandig aan die gemeenskapsorganisasie Genade in Aksie, wat dit onder kinders in en om Bloemfontein gaan versprei. Die egpaar is hier saam met Maureen Oosthuizen van Genade in Aksie. Indien u enige projek ten bate van minderbevoorregtes in die gemeenskap wil aanpak, bel gerus vir Oosthuizen by 082-894-3013.

[email protected]

Share post:

Popular

More like this
Related

CUT women hockey finish fifth at USSA

The Central University of Technology (CUT) Ladies Hockey Team...

Two suspects to appear in court for house robbery

Two men aged 27 and 35 are expected to...

Small food changes can boost energy

Many South Africans struggle with low energy, but the...

Centlec provides update on ongoing power restoration efforts

Centlec has informed residents of Bainsvlei, Mooiwater, Waterbron, Spitskop...