St. Michael’s School: Gymnastics

Faith Girmay, a Grade 6 learner at St Michael’s School, participated at the National Gymnastics Competition held in Gauteng. She earned herself two medals, a silver in freestyle, as well as a bronze in the speed run event.
St. Andrew’s School: Mathematics

Two learners from St Andrew’s School, Riley Olivier and Stiaan Scheepers, participated at the Eskom Free State Mathematics Competition. Riley won the Grade 8 Quintile 4 and 5 category, while Stiaan finished third in the Grade 11 Quintile 4 and 5 category.
Fichardtpark Primêre Skool: Redenaars

Tommie Wessels van die Fichardtpark Primêre Skool het deelgeneem aan die eindronde van die Oppietong-af-redenaarskompetisie, waarin hy teen sprekers van regoor Suid-Afrika meegeding het. Hy het die agtste plek in die land behaal.
Grey Kollege: Krieket

Grey Kollege se eerste krieketspan was die naaswenners van die Wildeklawer-T20-kriekettoernooi. Die span het in die eindstryd teen die Hoërskool Waterkloof te staan gekom.
Hoërskool Fichardtpark: Verbruikerstudie-olimpiade

Twee leerders van die Hoërskool Fichardtpark het deelgeneem aan die Verbruikerstudie-olimpiade. Tienike Fick en Rouxlé Killian het albei onder die tien toppresteerders in die Vrystaat geëindig. Tienike was eerste en Rouxlé vyfde.







