Hoërskool Jim Fouché: Rugby

Die Hoërskool Jim Fouché se Franco Greyling is by die Vrystaatse sewesrugbygroep ingesluit.
Grey College: Tennis

Grey College shared the first-place finish with Waterkloof at the 22nd Grey Tennis Tournament following weather-affected playoff matches.
Sekondêre Meisieskool Oranje: Tennis

Die Sekondêre Meisieskool Oranje se Lika Claassens het die derde plek in die o.14- afdeling van Tennis Suid-Afrika se junior meesterstoernooi in Kaapstad behaal.
Fichardtpark Primêre Skool: Musiek

Lemaé Booth van Fichardtpark Primêr het haar graad 2-viooleksamen van die Associated Board of the Royal Schools of Music voltooi.
Primêre Skool Jim Fouché: Hokkie

Die Primêre Skool Jim Fouché se o.13-seunshokkiespan het die derde plek in die Eureka-hokkietoernooi behaal.
President Brand Primêr: Wiskunde

Shaun en Marlie Dednam van President Brand Primêr het albei aan die provinsiale Mental Mathsronde deelgeneem. Albei het onder die top-10 in hul graad geëindig.







