E Copy

Date:

VS-polisie waarsku teen geld by kerke

Christal-Lize Muller

Kerke oor die Vrystaat heen moet op hul hoede wees en verkieslik geen geld by kerkgebou aanhou nie. Dit is ‘n waarskuwing van die polisie nadad ‘n onbekende bedrag geld deur twee mans by ‘n kerk in Welkom gesteel is. Die polisie ondersoek ‘n saak van gewapende roof. 

Polisiewoordvoerder in die Vrystaat, Stephen Thakeng, sê die mans, albei met vuurwapens gewapen, was netjies geklee toe hulle verlede Vrydag omstreeks 08:00 werknemers van die NG kerk Welkom oorrompel het.

Thakeng sê enigiemand met inligting moet met die polisie in verbinding tree. Hy vra ook dat werknemers by kerke op hul hoede moet wees en verkieslik geen geld by die kerk aanhou nie.

Previous article
Next article

Share post:

Popular

More like this
Related

Busamed gives children hope through free scoliosis surgery

Busamed Bram Fischer Private Hospital in Bloemfontein is performing...

Preserving Bloemfontein’s heritage assets

Bloemfontein is home to some of South Africa’s most...

MMM addresses Treasury concerns

The Free State has once again come under the...

Transport oversight visit focuses on safer roads

Deputy minister of transport Mkhuleko Hlengwa visited the Free...