Saturday, January 18, 2020
Home Tags Biathle

Tag: Biathle

Bfn fencer wants to groom future Olympians

Ranked number seven in the world (2016) for fencing, 23-year-old David Abdelmalak, who was born in Cairo, Egypt, has made the City of Roses...

Richards oorgehaal om wêreldtitel te verdedig

Jayme-Sue Vermaas in Sondag se Vrystaat-biathle-byeenkoms wat in Bloemfontein beslis is. Vermaas het die A-afdeling vir jeugmeisies gewen nadat sy die vorige dag by die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap in die 2000m-hindernis vir jeugmeisies meegeding het. FOTO: JOHAN ROUX

VS goed verteenwoordig in biathle

Die Bloemfonteinse multisportatleet, Berend Burger, is die enigste senior mansatleet wat ingesluit is in die Suid-Afrikaanse biathle-span wat die land gaan verteenwoordig by die wêreldkampioenskap in Guatemala (Sentraal-Amerika).FOTO: RUFUS BOTHA

Bloemfonteiners skitter by SA biathle-kampioenskap

Jayme-Sue Vermaas is Saterdag in Durban aangewys as die beste junior-biathle-atleet in Suid-Afrika. Sy het boonop die eerbewys ontvang as mees belowende biathle-atleet in die land onder die skonergeslag. FOTO: Rufus Botha