SVS-hokkiespan kry borgskap
Die Suid-Vrystaat o.16B-span het verlede week ‘n borgskap van Nashua Bloemfontein ontvang kort voordat hulle na die suid-streek- interprovinsiale proewe in Kaapstad vertrek het. Die borgskap sluit sakke en sweetpaktops vir die hele span in. Hier is die span saam met Hennie Nel van Nashua Bloemfontein.
Date:
SVS-hokkiespan kry borgskap
FOTO: MARICELLE BOTHA







