E Copy

Date:

Stemdag moeilik vir gestremde

Pieter Ebing, ‘n inwoner van Fichardtpark wat in ‘n rolstoel sit, sê van die stemlokale is nie op standaard vir gestremde mense nie.

“Indien hulle voorbrand gemaak het vir sulke gevalle, weet die publiek nie daarvan nie. Ek het toevallig oor die naweek uitgevind dat mense met spesiale steme kon stem; dit was nêrens gepubliseer nie,” vertel Ebing.

Jozé Ebing, Pieter se ma, sê dit is vir haar moeilik om haar seun te help, want sy is ‘n bejaarde.

“Die mense by die stemlokaal is nors en onvriendelik. Ek het nie krag om my seun te dra nie en nêrens by die lokaal is daar rolstoelopritte nie. Daar word nie voorsiening gemaak vir gestremde persone nie,” sê sy.

Ebing kon uiteindelik sy stem uitbring nadat die polisie aan hom toegang deur die agterhek van die skool verleen het.

Kliek hier vir meer!

Justine Fortuin en Pierce van Heerden

[email protected]

 

 

 

Share post:

Popular

More like this
Related

UFS pianist debuts in Madrid

The University of the Free State (UFS) has celebrated...

NFVF invites applications for public screening funding

The National Film and Video Foundation (NFVF) has opened...

CUT responds to sexual harassment allegations

The Central University of Technology (CUT) has responded to...

ADVERTORIAL: Meet our team of specialists

Life Rosepark Hospital is proud to introduce a dynamic...