Owen Kock
Die Hoërskool Sentraal het die naweek sy staal getoon toe hy Hoërskool Waterkloof in Bloemfontein 35-21 geklop het op sy tuisveld.
Die wedstryd het in ‘n stadium heelwat wipplank gery en dit het gelyk of Tralies se verdediging dit nie sou hou nie, maar uitstekende lynstaan werk en sterk aanvalle teen die einde het daartoe gelei dat die Gautengers stert tussen die bene huistoe gestuur is.
Hier is ‘n paar foto’s wat die oomblikke van die wedstryd vasvang.






Foto’s: OWEN KOCK







