Pencil in: Your entertainment diary for the week

0
413
Photo: Viral Thread

25 Januarie
Manie Jackson tree om 19:30 by Innie Skuur op. Besprekings kan gedoen word deur ‘n e-pos te stuur na meerkatkolonie@vodamail.co.za.
26 January
Join for a comprehensive full-day Childbirth Education Workshop at Estherea Women’s Wellness Clinic and be empowered and informed to make good choices for your child’s birth. Phone 083-728-7103 or email info@estherea.co.za to book your place.
26 – 27 January
TAC Target Championships 2019 – the first provincial–Archery Target Championships for 2019 takes place at the Tempe Archery Club.
28 – 29 Januarie
Die ATKV-tak se gemeenskapsteater nooi alle belangstellendes uit na oudisies vir Hanna, vanaf 19:00 by Studio 1, Pacofs. Bespreek jou oudisietyd by Ebeth Wilson by bloemfonteingemeenskapsteater@gmail.com. Voorbereiding vir akteurs is enige rol vanaf die oudisieteks wat gestuur sal word, en vir sangers enige lied van keuse, acapella.
30 Januarie
Die eerstejaarsatletiek vind vanaf 17:00 op Pelliespark by die Universiteit van die Vrystaat plaas.
31 Januarie
Timac AGRO SA kom kuier met ‘n nuwe en opwindende produkbekendstelling in dierevoeding by die Universiteit van die Vrystaat. Verrigtinge begin om 10:00 met middagete om 12:00.
31 January
Chef of the Month Coof-Off starts at 18:00 at 59Plenty. The first 20 people on the list with registration paid will cook against one another. Send an email to info@cafeplenty.co.za and register. Amateur cooks only.
31 Januarie
Jan Blohm tree om 19:30 by Innie Skuur op. Kaartjies beskikbaar by Kiki Corner in Langenhovenpark of stuur ‘n e-pos na meerkatkolonie@vodamail.co.za
1 Februarie
Die Bloemfontein DBV se liefdadigheidsgholfdag vind by die Schoemanspark-gholfbaan plaas. Die spel is ‘n vier-bal-BBS. Koste is R200 per persoon en sluit middagete in. Om jou plek te bevestig, kontak gerus vir Charina by 082-737-7664. Daar is ook lekker pryse op die spel.
1 Februarie
Daniel Wesley bring vir jou The Best of Bryan Adams om 19:30 by Innie Skuur. Besprekings by meerkatkolonie@vodamail.co.za.
2 Februarie
Die musiekgroep, Touch of Class, tree om 20:00 by Aasvoëlklub op. Kaartjies kos R130 per persoon.
2-3 Februarie
Ouerverrykingskursus – Siloam, in samewerking met i2WE bied ‘n ouerkursus aan vir alle ouers. Verstaan jou en jou kind se temperament. Speel (-speel) jou kind emosioneel slim. Bind om te bou (dissipline). Koester jou kind se hart. Dit vind van 14:00 tot 18:00 plaas reen R120 per persoon. Daar sal ook toesig oor kinders wees. Bespreek jou plek by Siloam, 051-522-8005 of 082-478-0825.
9 – 10 Februarie
Die Somer-bruidskou vind van 09:00 tot 17:00 by Urth Garden Centre plaas. Toegang is gratis.