26 Julie: Hierdie is ’n Joshua na die Reën-ervaring soos min! Ten bate van Hospice Bloemfontein en in samewerking met die Hospice Terapie-span kan jy dit saam geniet. Dit vind plaas by die NG Kerk Berg-en-Dal om 18:00. Kaartjies kos R250 per person. Kontak 078-501-3489 of 082-260-2641 vir meer inligting.
31 Julie: Prof. Pieter Verster lewer ’n aanbieding oor “Israel, die Verlede, die Hede en die Toekoms” om 09:00 in die NG Kerk Hospitaalpark-konsistorie. Toegang is gratis. Skakel: 072-418-8665 vir meer inligting.
2 August: The Wonderfully Made Women’s Day Workshop will take place at Warm Karoo & The Kitchen, hosted by Ronel le Roux and BLOM Weddings. The interactive workshop, starts at 09:30. The event aims to celebrate women, alongside all things fine, floral, and fashionable. Tickets are available from Blom Online at R590 per person.
3 August: Enjoy a Sensational Picnic at the Botanical Gardens in Bloemfontein with DJ Skuzabel. The picnic and braai has a smart casual theme and features a list of live performers from 10:00. Limited tickets are available from Computicket, and range in price from R150 to R300 per person.
17 Augustus: Die Ou Presidensie Historiese Vereniging bied ’n Afrikaanse Taaldag Vasvrae om 14:00 by die NG Kerk Hospitaalpark-kerksaal. Daar is ook pryse om te wen. Spanne bestaande uit drie persone is welkom, asook mense in die gehoor. Toegang is gratis. Skakel 072-418-8665 vir meer inligting.







