Smith se dit is kommerwekkend om te sien hoeveel onwettige kragaansluitings daar in die dorp is, sonder dat daar enige optrede teen die skuldige partye is nie.
Groot gedeeltes van informele woonbuurte om Keimoes word vanaf woonhuise van krag voorsien, wat inwoners weer onderverdeel.
Die kragverskaffer sĂȘ dringende ingryping is nodig en dat dit nie enige toegewings gaan maak aan munisipaleteite wat Eskom skuld nie.
Pogings om met die munisipaleteit oor die onwettige kragaansluitings in kontak te tree was onsuksesvol.







