E Copy

Date:

Fantastiese toneel

Die dramadepartement van die Vrystaatse Unversiteit bied vandeesweek sy nuwe kinderteaterstuk, die Fantasticals, in die Scaena-repitisiesaal op die kampus aan. Die spelers is van links Kabelo Moletsane, Sherilise Badenhorst en Moeketsi Rathaba.

Die Fantasticals is ‘n groep mensies wat deur die Poppemaker geskep is. Hy het elkeen van die Fantasticals op hul eie manier uniek en spesiaal gemaak. Ongelukkig het twee klein stouterds besluit om plakkers en kolletjies te skep waarmee die Fantasticals mekaar beoordeel. Die Fantasticals is geskryf en geregisseer deur Annebelle Smith.

Die datums en tye wanneer dit nog plaasvind is op 23 Mei om 10:00 en 12:00, 24 Mei om 11:00 en 18:00, asook 25 Mei om 11:00. Kaartjies is teen R25 per persoon by Computicket beskikbaar. FOTO: ESTÉ STRYDOM

Share post:

Popular

More like this
Related

Busamed gives children hope through free scoliosis surgery

Busamed Bram Fischer Private Hospital in Bloemfontein is performing...

Preserving Bloemfontein’s heritage assets

Bloemfontein is home to some of South Africa’s most...

MMM addresses Treasury concerns

The Free State has once again come under the...

Transport oversight visit focuses on safer roads

Deputy minister of transport Mkhuleko Hlengwa visited the Free...