Jim Fouché wen liga

Hoërskool Jim Fouché se eerste rugbyspan, die Green Machine, het die Bloemfonteinse
skoleliga teen Sentraal met 19-14 gewen. Die skool is trots op die spelers en bedank die
afrigters vir al die harde werk.
Saints soccer festival a success

The Saint Andrews Under 11 and Under 13 soccer festival went well on Saturday 13 August. The boys enjoyed the day and held the Saint’s name high.
McTjokkie Hokkie-toernooi ’n sukses

Die McTjokkie Hokkie-toernooi was vanjaar weer ’n groot sukses. Daar is 635 wedstryde
gespeel, 1 848 hokkiespelers het deelgeneem en 296 spanne was deel van die lekker dag. Ure se beplanning het tot die sukses bygedra.







