22 November: Kick off the weekend with an incredible night of Afrikaans music! Make your way to Die Watergat (4 Piet Odendaal Road, Bainsvlei) at 20:00 for a live performance by Die Piesangskille and opening act by Tamlyn Wessels from 18:00. Tickets cost R180 per person on Computicket.
23 November: Neem deel aan die Berg Op Berg Af 2024, aangebied deur Pentagon Pistols Bloemfontein. Dit begin om 06:00 by Ramblers Club. Registrasie vind plaas van 21-22 November by Caramello’s Prellerplein en vanaf 17:00 op 23 November by Ramblers Club vanaf 05:00. Registrasiefooie begin by R180.
23 November: The Seasons Market takes place at 72 Waverley Road for the benefit of New Beginnings. The market starts at 09:00 and ends at 16:00. The entrance fee is dog or cat food.
23 November: Die Bloemfontein Bonsai Kai of bonsaiklub sluit die jaar met ’n uitstalling, bespreking en beoordeling af by die NG Kerk Langenhovenpark. Dit is van 09:00 tot 13:00 oop vir belangstellendes teen R20 per persoon, waarna die lede gaan braai (R50 per persoon). Kontak vir Heinrich Kohne op 083 305 8413 vir meer inligting.
24 November: Tuscan Hospitality Pty Ltd presents the Windmill Casino Buffet from R325 per adult and R130 per child under the age of 12. There will be live jazz performances. Contact 051 410 2047 to reserve your table.
24 November: Die Lewende Woord Bloemfontein Kerssangdiens beloof om ’n groot belewenis te wees. “Laat alles wat asem het” gaan ’n opvoering en musiekproduksie wees. Vat jou piekniekmandjie, kombers en kampstoele en kuier lekker saam vanaf 17:00. Die Kerssangdiens is van 18:30-19:30. Vir navrae, kontak die kerkkantoor 051 451 9999.







