E Copy

Date:

Dis môre 500 nie uit nie vir die Proteas

MORGAN PIEK

Bloemfontein – Die Proteas gaan probeer om more hul 500ste eendagwedstryd met ‘n oorwinning te vier.

Die Suid-Afrikaners sê Pakistan op St George’s Park in Port Elizabeth in die tweede van drie kitswedstryde die stryd aan.

Krieket Suid-Afrika-hoofbestuurder, Haroon Lorgat, het die Proteas geloof vir hul prestasies op die krieketveld die afgelope 22 jaar.

Van die 499 eendagwedstryde wat hulle gespeel het, het hulle 307 gewen. Lorgat sê dié statistiek is uitsonderlik en is bewys daarvan dat Suid-Afrika met die groot name kan saamgesels.

Pakistan is tans 1-0 voor in die reeks. Die derde en laaste kitswedstryd word Saterdag in Centurion gespeel.
 

Share post:

Popular

More like this
Related

Sunflower Children’s Hospice begins archive project

For nearly three decades, Sunflower Children’s Hospice has been...

FS publisher opens doors for aspiring authors

Charmaine Charmza Mrwebi started her publishing company, Charmza Literary...

National MTB stars ready to light up Happy Valley

The stage is set, and Bloemfontein is ready to...

Faf gereed vir Cheetahs-debuut teen ou span

Die gesoute Springbok-skrumskakel Faf de Klerk sal Sondag sy...