Home Tags Belegging

Tag: belegging

Toe kry jou belegging verkoue

0
Finansiële markte wêreldwyd het toe die COVID-19-virus in 'n erge graad gekry, en soos jy al opgemerk het, het jou belegging (ook jou belegging...

Hoekom doelbewus ‘n verlies ly?

0
Ons ervaar tans erge wisselvalligheid op die finansiële markte en beleggers is met reg senuagtig wanneer hulle die waarde van hul beleggings van dag...

Wees meer waaksaam met jou geld

0
Daar gaan nou al amper nie meer 'n week verby sonder dat ek met iemand gesels wat met die een of ander bedrogskema om...

Verstaan die bateklasse, dan verstaan jy jou belegging

0
Ons het die laaste tyd heelwat gesels oor die verskillende bateklasse, hul werking en doel in jou portefeulje. Jy mag dalk dink dat die...

Hoe skep jy welvaart?

0
Daar is baie voorbeelde in Suid-Afrika van families wat ongelooflike welvaart vir hulself geskep het en dit reggekry het om dit oor te dra...

By aftrede is daar nie ‘n ‘one size fits all’ nie

0
Ons gesels die laaste paar weke oor opsies by aftrede en wat om te doen en nié te doen nie. Ek het heelwat navrae...

Is jy gereed vir die vakansie?

0
Die Kersseisoen is ophande. Baie van ons gaan vanjaar weer die langpad aandurf vir 'n welverdiende vakansie. Voor jy aan vakansie begin dink, neem...

Oppas vir swendelaars wat jou geld soek

0
Moenie sommer op enige e-posse of SMS'e reageer nie.

Lê vroeg reeds ‘n goeie fondasie

0
Elke jaar gebeur daar ten minste twee dinge van belang. Die eerste is wanneer matriekleerlinge hulle skoolloopbaan afhandel en begin gereedmaak vir die lewe...

Lewensversekering: om te begunstig of nié

0
Eienaars van lewenspolisse wonder dikwels of hulle hul lewensversekerings-voordele moet begunstig aan 'n afhanklike of trust, of nie.

Verstaan die verwarring

0
Baie persone sit met uitkeerpolisse en/of uittree-annuïteite wat hulle 30 jaar gelede (of selfs langer) uitgeneem het. Dis onnodig om te sê dat (byna)...

Waar staan ons nou?

0
Aandeelbeurse het wêreldwyd deurgeloop onder die heersende onsekerhede.

Maak seker jy het wat jy dink jy het

0
Ek loop onlangs ‘n persoon raak wat weens ‘n siektetoestand deur sy werkgewer ongeskik verklaar is vir werk. Hy noem aan my dat hy...

Eenvoudige beleggings die antwoord

0
Dit is beter om jou finansies eenvoudig te hou.

Hou jou versekering eenvoudig

0
Hou jou versekering eenvoudig

Finansies is eintlik eenvoudig – hou dit so

0
Jou finansiële planne gaan nie beter uitwerk as jy dit ingewikkeld probeer maak nie. Finansies is een van daardie dinge wat beter werk as...

Wêreldgebeure beïnvloed plaaslike beleggers

0
China het ons plaaslike aandelebeurs bloedneus gegee.

Beoordeel jou belegging regverdig

0
Evalueer jou beleggingsportefeuljes sorgvuldig.