E Copy

Date:

Negentig duisend NUM-lede staak Maandag

ALZANE NARRAIN

Die mynwerkersvakbond NUM het bevestig dat ‘n staking Maandag in die konstruksiebedryf sal begin met sowat negentig duisend werkers wat na verwagting kan begin staak.

NUM-woordvoerder, Lesiba Seshok, sê hulle wil ? 13 en 14 persent verhoging vir onderskeidelik dié jaar en volgende jaar ontvang.

Seshok sê ook die bestuur het net ? 6 persent verhoging vir vanjaar voorgestel en ‘n VPI-skakelverhoging vir volgende jaar, wat die mynwerkersvakbond afgekeur het.

Volgense Seshok sal die staking aangaan vir solank moontlik. “Ons kan nie sê wanneer die staking gaan ophou nie. As die bestuur binne twee ure aan ons eise voldoen dan sal die staking tot ? einde kom, maar as die bestuur te lank wag sal ons aanhou tot ons kry wat ons wil hê.”

Share post:

Popular

More like this
Related

ADVERT: A decade of meaningful recovery at Mondia Woodlands

Ten years ago, Mondia Health Woodlands’ Recovery Unit opened...

Free State health department debunks fake Hantavirus claims

In light of fake AI-generated posters claiming a suspected...

Lehan se buitengewone veggees inspireer die mense om hom

Toe Lehan op 29 Junie verlede jaar op net...

Public works renews EPWP employment contracts

The Free State department of public works and infrastructure...