E Copy

Date:

Ysbeerswem by Doringbos

Swemmers het onlangs die Ysbeerswem in die 9°C waters by Allemanskraaldam aangedurf. 180 swemmers is deur talle toeskouers aangemoedig tydens dié swem ter bewusmaking en ondersteuning van veelvuldige sklerose.

“Baie kleurvolle karakters was teenwoordig en het verskeie instansies verteenwoordig by die eerste van vier swembyeenkomstes in 2024, in die 29ste jaar wat dit aangebied word,” het Felix Burri vertel.

R6000 is by die hekke ingesamel en sal deur organisasies soos die Rotariërs in Odendaalsrus vir welsyn aangewend word.

Die volgende Ysbeerswem gaan op 6 Julie om 12:00 by Doringbos plaasvind.

 

Saamgestel deur Warren Hawkins

warren@mahareng.co.za

Share post:

Popular

More like this
Related

Mangaung Municipality cracks down on crime at Northern Landfill Site

A large-scale operation was recently conducted at the Northern...

Free State roads quieter this Easter; speeding still remains a concern

Road accidents across Bloemfontein and surrounding areas saw a...

Mangaung Metro acts on community needs in updated service delivery plan

The Mangaung Metro Municipality (MMM) outlined its strategic roadmap...