In julle voorbladberig praat julle met Winkie Direko. Is dit reg? Jakes
Redakteur se kommentaar: Jakes, ons het inderdaad met Winkie Direko gepraat, dit is net toevallig dat haar naam ooreenstem met dié van wyle Me. Winkie Direko, voormalige premier van die Vrystaat. Jammer vir hierdie verwarring.