E Copy

Date:

Weer is weg

Ek het gewonder wat van Courant se weerkolom geword het wat so handig was elke week? Dit was ‘n goeie ding van die Courant – Pieter.
Redakteur se kommentaar: Meneer, ons neem kennis en is jammer vir die ongerief. Die plan is om met die bekendstelling van ‘n nuwe webwerf ‘n daaglikse weervoorspelling aan lesers beskikbaar te stel.

Share post:

Popular

More like this
Related

Ondersteun Corban se stamselbehandeling

Corban Pretorius is op die ouderdom van 18 maande...

‘Robin in the Hood’ brings laughs and magic to the Rabbit Studio stage this June

Xander Art Productions, in association with The Rabbit Theatre...

Local short film ‘Vultures’ shines at Cannes

A local short film, “Vultures”, has soared to international...

PROMOSIE: ’n Kwarteeu van kuns en kultuur: Vrystaat Kunstefees vier 25 jaar

In die hart van die Vrystaat vier die Vrystaat...