E Copy

Date:

VS/NK kies sterkste junior gholfspan

Die junior gholfspan van die Vrystaat en Noord-Kaap vir die jaarlikse Nomads Suid-Afrikaanse o.19-spankampioenskappe in Belville in Desember gaan deelneem, is bekend gemaak.
Volgens Nicky Nel, president van die junior afdeling van die VS/NK Gholfunie, word net die bestes van die beste vir die belangrike junior gholfkampioenskap gekies.
Die span van agt lede is ook deur die uitvoerende bestuur van die VS/NK Gholfunie goedgekeur.
Die span is: Juran Dreyer (Sishen), Therion Nel (Bloemfontein), Christopher Hibbert (Sishen), Attie van Wyk (Schoemanpark, Hanno Besselaar (Bloemfontein), Thinus Rosslee (Ficksburg), MW de Wet (Schoemanpark) en Keenan Aysen (Kimberley).
Peet van Wyk is die bestuurder van die span.

Share post:

Popular

More like this
Related

R6 million allocated for Bloemfontein Zoo revamp

Mangaung Metro targets full reopening by 2028, plans major...

Universitas Hospital unveils first of its kind surgical robotics system

Universitas Academic Hospital has made history with the official...

Free State Mortuary backlog: 42 autopsies still pending amid urgent efforts

The Free State Department of Health has confirmed that...

Bloem schools bold about bullying

Bullying is more than just verbal or physical abuse...