E Copy

Date:

VS kabinet skommeling nie vergesog nie

Vrystaat Premier Ace Magashule gaan na verwagting vandag (Vrydag) die vul van ‘n vakante pos in sy kabinet gebruik om ‘n hele paar ander skuiwe in sy kabinet gemaak.

Dit is volgens politieke analis aan die Noordwes-universiteit, André Duvenhage. Magashule moet die vakante pos van Samewerkende Regering en Menslike Nedersetting LUR vul nadat Olly Mlameli as uitvoerende burgemeester van Mangaung Metro ingesweer is.

Duvenhage sê Magashule en Noordwes Premier Supra Mahumapelo se provinsiale kabinette is nie duursaam nie.

“Mnr. Ace Magashule en Supra Mahumapelo maak gereeld skuiwe om te verhoed dat magsbasisse vorm aanneem en opponente rond te skuif en om niemand toe te laat om wortel te skiet in ‘n bepaalde protefeulje nie.”

Cathy Dlodlo/Courant-nuus

Share post:

Popular

More like this
Related

Fire risk soars as Mangaung Fire Services crumble

The Democratic Alliance (DA) in the Free State has...

Bloem remains hopeful for Kamogelo’s return

On a cold winter’s morning, Monday, 9 June, the...

Arrival of soldiers from DRC delayed due to logistical issues

The South African National Defence Force (SANDF) has confirmed...

Low turnout dampens COSAFA tournament in Mangaung

The Council of Southern Africa Football Associations (COSAFA) has...