E Copy

Date:

Vrystater buit junior tennistitel

Drie jong Vrystaatse tennisspelers het die eindrondte van die Gauteng Noord Dunlop Ope in Pretoria in die Key Health-reeks gehaal.
Die Vrystaters het sake in die eindstryd van die dubbelspel vir meisies o.12 verlede week uitgespook.
Die vierde gekeurde paar, Linge Steenkamp van die Vrystaat en Elanie Brand van Noord-Kaap, het die titel verower deur die derde gekeurde Vrystaatse paar, Delien Kleinhans en Deanri Snyman, in die eindstryd met 6-4, 6-1 te klop.

– BLD COMMUNICATION

Share post:

Popular

More like this
Related

Bloemfontein Zoo revamp progresses slowly amid budget constraints

Work is slowly progressing at the Bloemfontein Zoo, but...

Maintaining MMM’s 105 burial spaces ‘a mammoth task’

Residents of Bloemfontein have witnessed the deterioration of the...

Boiler breakdown delays patient meals at Universitas Academic Hospital

Patients at Universitas Academic Hospital have faced delays in...

A decline seen in residential burglaries in Mangaung

Residential burglaries in Mangaung have been an ongoing problem,...