Vrystater blink uit op tennisbaan

0
2187

Carmen Fichardt van die Vrystaat het saam met haar spanmaat Linge Steenkamp, as derde gekeurde paar in die afdeling vir meisies o.12, met die dubbelspeltitel op die Suid-Afrikaanse junior kampioenskappe in Bloemfontein weggestap. FOTO: BLD GROUP