Vrystaat Veteraan Motorklub besoek Martie

0
708

Mark Steenbok

Die Vrystaat Veteraan Motorklub het Dinsdag as deel van hulle begunstigde projek ‘n fooi aan die Hoerskool Martie du Plessis oorhanding. Die Motorklub is vanjaar 50-jaar oud en elke jaar word ‘n ander begunstigde bevoordeel. Die klub het op 10 Augustus die 26ste Car In the Park uitstalling aangebied. Hier staan v.r.n.l Eduard Potgieter, Francois van Heerden (Skoolhoof, Martie du Plessis), Jan Hugo, Philip Heyns (voorsitter).