Vrystaat Sport Instituut judokas presteer

0
1021

Leerlinge van die Hoërskool Jim Fouché het as lede van die Vrystaat Sportinstituut se Judospan presteer. Hulle is van links, agter: Jude de Villiers, Shawn Kearney,Preston Davids en Jacques Groenewald; voor: Chris Groenewald en Markus Breytenbach.